Leah Purcell (gebore 14 Augustus 1970) is 'n Australiese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lantana (2001), The Proposition (2005), en Jindabyne (2006), en in die televisiereeks Redfern Now (2012).

Filmografie Rolprente 2001: Lantana 2002: Black Chicks Talking 2005: The Proposition 2006: Jindabyne

Televisiereekse 1997: Fallen Angels 2012: Redfern Now 2014: Janet King

Televisierolprente 2014: Who We Are: Brave New Clan

Video's 2012: She Say

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu