Rebecca Rigg (gebore 31 Desember 1967) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fortress (1985), Jerry Maguire (1996), en Fair Game (2010).
Filmografie Rolprente 1980: Fatty Finn 1985: Fortress 1990: Raw Nerve 1995: Tunnel Vision 1996: Jerry Maguire 2010: Fair Game
Televisiereekse 1987: Willing and Abel
Televisierolprente 1993: Mercy Mission: The Rescue of Flight 771 1997: The Guardian
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu