Brooke Satchwell (gebore 14 November 1980) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Subdivision (2009) en in die televisiereekse Neighbours (1985), Water Rats (1996), en Packed to the Rafters (2008).

Filmografie Rolprente 2009: Subdivision 2017: What If It Works?

Televisiereekse 1985: Neighbours 1996: Water Rats 2002: White Collar Blue 2006: Tripping Over 2007: Dangerous 2007: Canal Road 2008: Packed to the Rafters 2009: Trouble in Paradise 2013: Wonderland 2013: Dirty Laundry Live 2015: Footballer Wants a Wife 2018: Mr Inbetween

Televisierolprente 2002: White Collar Blue 2014: Crack Up

Video's 2002: Radio Samurai

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu