Freya Stafford (gebore 21 Januarie 1977) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Summer Coda (2010) en Predestination (2014), en in die televisiereekse Neighbours (1985) en White Collar Blue (2002).

Filmografie Rolprente 2003: Gettin' Square 2010: Summer Coda 2010: The Clinic 2014: Predestination

Televisiereekse 1985: Neighbours 2001: Head Start 2002: White Collar Blue 2009: Dirt Game

Televisierolprente 2002: White Collar Blue 2004: Small Claims 2008: Valentine's Day

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu