Yael Stone (gebore 6 Maart 1985) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Spirited (2010), Orange Is the New Black (2013), en Deep Water (2016).
Filmografie Rolprente 1999: Me Myself I 2014: The Lost Aviator 2016: Falling
Televisiereekse 2010: Spirited 2013: Orange Is the New Black 2016: Deep Water 2016: High Maintenance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu