Veronica Sywak (gebore 11 Augustus 1984) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Jammed (2007), Romulus, My Father (2007), en 10Terrorists (2012), en in die televisiereeks Packed to the Rafters (2008).
Filmografie Rolprente 2007: The Jammed 2007: Romulus, My Father 2012: 10Terrorists
Televisiereekse 2003: CrashBurn 2008: Packed to the Rafters
Video's 2007: Welcome to the Jungle
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's