Tammin Sursok (gebore 19 Augustus 1983) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Aquamarine (2006) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973) en Home and Away (1988).

Filmografie Rolprente 2006: Aquamarine 2009: Albino Farm 2011: Husk 2011: Driving by Braille 2013: 10 Rules for Sleeping Around 2014: Cam2Cam 2018: Killer in a Red Dress Whaling

Televisiereekse 1973: The Young and the Restless 1988: Home and Away 2013: How to Bake It in Hollywood 2016: In Bed with Tammin 2017: Aussie Girl

Televisierolprente 2009: Spectacular! 2015: Bound & Babysitting 2016: Girlfriends of Christmas Past 2016: You May Now Kill the Bride

Video's 2002: Home and Away: Secrets and the City 2003: Home and Away: Hearts Divided 2010: Flicka 2

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu