Jacinta Stapleton (gebore 6 Junie 1979) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), The Genie from Down Under (1996), en Stingers (1998).
Filmografie Rolprente 2018: The Dunes
Televisiereekse 1985: Neighbours 1996: The Genie from Down Under 1998: Stingers 2011: The Davincibles
Televisierolprente 2014: Schapelle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu