Naomi Sequeira (gebore 29 Desember 1994) is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rip Tide (2017) en Kick Ons (2018).
Filmografie Rolprente 2017: Rip Tide 2018: Kick Ons
Televisiereekse 2013: Disney Channel's Hanging with Adam and Naomi 2013: Disney Backstage Pass 2015: Evermoor Confidential Chronicles
Televisierolprente 2018: Pearl in Paradise
Video's 2013: Naomi Sequeira: Edge of the Sun
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu