Anna Skellern (gebore 27 April 1985) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Descent: Part 2 (2009), Siren (2010), en I Give It a Year (2013), en in die televisiereeks Lip Service (2010).

Filmografie Rolprente 2009: The Descent: Part 2 2010: Siren 2011: A Night in the Woods 2013: I Give It a Year

Televisiereekse 2002: CNNNN: Chaser Non-Stop News Network 2007: Outnumbered 2010: Lip Service 2013: Heading Out

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu