Shari Sebbens (gebore 22 April 1985) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sapphires (2012) en Thor: Ragnarok (2017), en in die televisiereekse Redfern Now (2012) en A Chance Affair (2018).
Filmografie Rolprente 2012: The Sapphires 2016: Teenage Kicks 2017: Thor: Ragnarok
Televisiereekse 2012: Redfern Now 2013: The Gods of Wheat Street 2015: 8MMM Aboriginal Radio 2017: The Justine Clarke Show 2018: A Chance Affair
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu