Lara Robinson (gebore 1 Januarie 1998) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Knowing (2009) en in die televisiereeks Upper Middle Bogan (2013).

Filmografie Rolprente 2009: Knowing Enter Sanctum

Televisiereekse 2013: Upper Middle Bogan

Video's 2009: Knowing All: The Making of a Futuristic Thriller

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu