Sarah Roberts (gebore 4 Desember 1984) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 151 Kent Ave (2012), Wolf Creek 2 (2013), en Felony (2013), en in die televisiereeks Nowhere Boys (2013).
Filmografie Rolprente 2012: 151 Kent Ave 2013: Wolf Creek 2 2013: Felony
Televisiereekse 2012: Bollywood Star 2013: Nowhere Boys 2014: Brennan on the Run
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Geboortes in 1984