Lois Ramsey (18 Junie 1922 – 22 Januarie 2016) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Box (1974), Young Ramsay (1977), Prisoner (1979), en Grass Roots (2000).

Filmografie Televisiereekse 1974: The Box 1977: Young Ramsay 1978: The Truckies 1979: Prisoner 2000: Grass Roots 2015: Judith Lucy Is All Woman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu