Angourie Rice (gebore 1 Januarie 2001) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente These Final Hours (2013), The Nice Guys (2016), Spider-Man: Homecoming (2017), en Every Day (2018).
Filmografie Rolprente 2013: These Final Hours 2013: Walking with Dinosaurs 3D 2016: The Nice Guys 2017: Spider-Man: Homecoming 2017: Jasper Jones 2018: Every Day 2018: Ladies in Black
Video's 2013: Karnivool: We Are 2017: The Beguiled: A Shift in Perspective 2017: The Making of 'Jasper Jones'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 2000's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001