Tamasin Ramsay (gebore 1967) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Queen of the Damned (2002) en in die televisiereekse Possession (1985) en Return to Eden (1986).
Filmografie Rolprente 2002: Queen of the Damned 2008: Tao of the Traveller
Televisiereekse 1985: Possession 1986: Return to Eden
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1960's