Lulu Pinkus is 'n Australiese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mad Max (1979), Thirst (1979), Reckless Kelly (1993), en Mr. Accident (2000).
Filmografie Rolprente 1979: Mad Max 1979: Thirst 1993: Reckless Kelly 2000: Mr. Accident
Televisierolprente 1981: Intimate Strangers
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu