Cece Peters is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse City Homicide (2007), Snake Tales (2009), The Wrong Girl (2016), en Playing for Keeps (2018).
Filmografie Televisiereekse 2007: City Homicide 2009: Snake Tales 2016: The Wrong Girl 2018: Playing for Keeps
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu