Okenyo is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Casting Game (2017) en in die televisiereekse The Code (2014), Janet King (2014), en Harrow (2018).

Filmografie Rolprente 2017: The Casting Game

Televisiereekse 2014: The Code 2014: Janet King 2014: Plonk 2017: Sisters 2018: Harrow

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's