Ada Nicodemou (gebore 14 Mei 1977) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Matrix (1999) en in die televisiereekse Home and Away (1988), Police Rescue (1989), en Heartbreak High (1994).

Filmografie Rolprente 1999: The Matrix

Televisiereekse 1988: Home and Away 1989: Police Rescue 1994: Heartbreak High 1998: Breakers 2006: Good as Gold! 2012: Please Marry My Boy

Video's 2005: Home and Away: Romances 2005: Home and Away: Weddings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu