Tory Mussett (gebore 26 Junie 1978) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Matrix Reloaded (2003), Peter Pan (2003), Boogeyman (2005), en The Condemned (2007).

Filmografie Rolprente 2003: The Matrix Reloaded 2003: Peter Pan 2005: Boogeyman 2007: The Condemned

Televisiereekse 2001: Crash Palace

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense