Zahra Newman is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Truth (2015) en in die televisiereeks Wentworth (2013).

Filmografie Rolprente 2015: Truth

Televisiereekse 2013: Wentworth

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu