Georgina Naidu is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Blue Heelers (1994), SeaChange (1998), Satisfaction (2007), en Newton's Law (2017).
Filmografie Televisiereekse 1994: Blue Heelers 1998: SeaChange 2007: Satisfaction 2011: At Home with Julia 2013: Mr & Mrs Murder 2017: Newton's Law
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu