Kate Mulvany (gebore 24 Februarie 1978) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Griff the Invisible (2010), The Great Gatsby (2013), en The Little Death (2014), en in die televisiereeks Secret City (2016).

Filmografie Rolprente 2010: Griff the Invisible 2013: The Great Gatsby 2014: The Little Death 2018: The Merger

Televisiereekse 2004: The Chaser Decides 2011: The Hamster Wheel 2016: Secret City

Televisierolprente 2017: Making Muriel

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Australiese skrywers Kategorie:Geboortes in 1977