Madeleine Madden (gebore 29 Januarie 1997) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Around the Block (2013), Mystery Road (2013), en Maestro.

Filmografie Rolprente 2013: Around the Block 2013: Mystery Road Maestro

Televisiereekse 2015: Ready for This 2016: Tomorrow, When the War Began 2016: The Weekend Shift 2017: High Life 2018: Tidelands

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu