Taryn Marler (gebore 1 September 1988) is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent In Her Skin (2009) en in die televisiereeks H2O: Just Add Water (2006).

Filmografie Rolprente 2009: In Her Skin

Televisiereekse 2006: H2O: Just Add Water

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu