Cleo Massey (gebore 19 November 1993) is 'n Australiese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Little Things (2010) en in die televisiereekse Mortified (2006) en H2O: Just Add Water (2006).

Filmografie Rolprente 2010: The Little Things

Televisiereekse 2006: Mortified 2006: H2O: Just Add Water 2014: Stage Mums 2016: Paul and Elaine 2018: Cursed 2018: Crest Heights Apartments

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu