Belinda McClory (gebore 1 November 1968) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Matrix (1999), Darklovestory (2006), en X: Night of Vengeance (2011), en in die televisiereeks The Doctor Blake Mysteries (2013).

Filmografie Rolprente 1999: The Matrix 1999: Redball 2001: Cubbyhouse 2001: Mullet 2006: Darklovestory 2011: X: Night of Vengeance 2014: Turkey Shoot The Wheel

Televisiereekse 2001: Corridors of Power 2013: The Doctor Blake Mysteries 2016: Little Acorns

Televisierolprente 2017: The Doctor Blake Mysteries: Family Portrait 2018: The Blake Mysteries: Ghost Stories

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu