Jessica McNamee (gebore 21 Februarie 1986) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Vow (2012), CHIPS (2017), Battle of the Sexes (2017), en The Meg (2018).

Filmografie Rolprente 2009: The Loved Ones 2012: The Vow 2017: CHIPS 2017: Battle of the Sexes 2018: The Meg 2018: The Neighbor 2019: Locusts

Televisiereekse 2014: Sirens

Televisierolprente 2007: Hammer Bay 2012: Scruples

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu