Penelope Mitchell (gebore 24 Julie 1991) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fear of Darkness (2015) en The Curse of Downers Grove (2015), en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009) en Hemlock Grove (2013).

Filmografie Rolprente 2012: 6 Plots 2015: The Fear of Darkness 2015: The Curse of Downers Grove 2015: Curve 2017: Apartment 212 2018: Between Worlds Becoming

Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2013: Hemlock Grove 2013: Next Stop Hollywood

Televisierolprente 2018: The Time Capsule 2018: The Midwife's Deception

Video's 2015: Brandon Flowers: Lonely Town

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991