Kestie Morassi (gebore 8 Augustus 1978) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wolf Creek (2005) en in die televisiereekse Wilfred (2007), Satisfaction (2007), en Underbelly (2008).
Filmografie Rolprente 2002: The Merchant of Fairness 2004: Josh Jarman 2005: Wolf Creek 2009: Birthday 2010: Blame
Televisiereekse 2007: Wilfred 2007: Satisfaction 2008: Underbelly
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978