Katrina Milosevic is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I Love You Too (2010) en in die televisiereekse Neighbours (1985), Stingers (1998), en Wentworth (2013).
Filmografie Rolprente 2010: I Love You Too
Televisiereekse 1985: Neighbours 1998: Stingers 2013: Wentworth
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1976