Pia Miranda (gebore 15 Junie 1973) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Looking for Alibrandi (2000), Queen of the Damned (2002), Three Blind Mice (2008), en The Tender Hook (2008).

Filmografie Rolprente 2000: Looking for Alibrandi 2002: Queen of the Damned 2002: Garage Days 2003: Travelling Light 2008: Three Blind Mice 2008: The Tender Hook 2009: I Am Bish 2011: Surviving Georgia

Televisiereekse 2017: Wentworth VR

Video's 2004: Making 'Travelling Light'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu