Maggie Millar (gebore 6 Januarie 1941) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Mango Tree (1977) en in die televisiereekse Homicide (1964), Prisoner (1979), en Blue Heelers (1994).

Filmografie Rolprente 1977: The Mango Tree

Televisiereekse 1964: Homicide 1979: Prisoner 1994: Blue Heelers

Televisierolprente 1978: The Lion's Share 1986: The Local Rag 1988: Pieta

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu