Judith McGrath (21 April 1942 – 20 Oktober 2017) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Prisoner (1979), A Country Practice (1981), All Saints (1998), en Winners & Losers (2011).

Filmografie Televisiereekse 1977: Young Ramsay 1979: Prisoner 1981: A Country Practice 1998: All Saints 2001: The Weakest Link 2011: Winners & Losers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu