Robin McLeavy (gebore 19 Junie 1981) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 48 Shades (2006), The Loved Ones (2009), en Abraham Lincoln: Vampire Hunter (2012), en in die televisiereeks Hell on Wheels (2011).

Filmografie Rolprente 2006: 48 Shades 2009: The Loved Ones 2012: Abraham Lincoln: Vampire Hunter

Televisiereekse 2011: Hell on Wheels

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu