Alethea McGrath (1 Junie 1920 – 10 Februarie 2016) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: Episode II - Attack of the Clones (2002) en Knowing (2009), en in die televisiereeks Prisoner (1979).

Filmografie Rolprente 1997: Alien Visitor 2002: Star Wars: Episode II - Attack of the Clones 2009: Knowing

Televisiereekse 1979: Prisoner 1996: English: Have a Go

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu