Catherine McClements (gebore 1965) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Weekend with Kate (1990) en in die televisiereekse Water Rats (1996), The Secret Life of Us (2001), en Tangle (2009).
Filmografie Rolprente 1986: Just Us 1990: Weekend with Kate 1990: Struck by Lightning 1994: Redheads 2000: Better Than Sex 2004: Floodhouse
Televisiereekse 1996: Water Rats 1999: Doing Time 2001: The Secret Life of Us 2003: CrashBurn 2008: Rush 2009: Tangle 2017: Sisters
Televisierolprente 2000: Waiting at the Royal 2006: Call Me Mum
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense