Indiana Massara (gebore 23 Augustus 2002) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Sh!T Happens (2014), Saturated (2015), en Chicken Girls (2017).
Filmografie Televisiereekse 2014: Sh!T Happens 2015: Saturated 2017: Chicken Girls 2017: Attaway Appeal 2018: Brat Chat
Video's 2018: Annie LeBlanc: Picture This 2018: Dancing On the Ceiling
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu