Maddison Brown (gebore 23 April 1997) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Strangerland (2015) en in die televisiereeks The Kettering Incident (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Strangerland

Televisiereekse 2016: The Kettering Incident

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense