Colette Mann (gebore 1950) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Dish (2000) en in die televisiereekse Prisoner (1979) en MDA (2002).

Filmografie Rolprente 1983: Kitty and the Bagman 2000: The Dish

Televisiereekse 1972: Matt Flinders 1979: Prisoner 1980: Sale of the Century 2002: MDA 2009: Guide to the Good Life 2010: The Circle 2017: Neighbours vs. Time Travel

Televisierolprente 1981: Prisoner in Concert 1986: Punchlines 1988: Outback Bound 2005: H.M.S. Pinafore

Video's 2007: Stark: An Interview with Ben Elton

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu