Cassandra Magrath (gebore 8 Januarie 1981) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wolf Creek (2005), Summer Coda (2010), en Big Mamma's Boy (2011), en in die televisiereeks SeaChange (1998).
Filmografie Rolprente 2005: Wolf Creek 2010: Summer Coda 2011: Big Mamma's Boy 2018: 36 Questions 2019: The Unlit The Green Door
Televisiereekse 1998: SeaChange 1999: Crash Zone 2001: Shock Jock 2015: Footballer Wants a Wife
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu