Nakkiah Lui (gebore 1991) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Black Comedy (2014) en Kiki and Kitty (2017).

Filmografie Televisiereekse 2014: Black Comedy 2016: Meet the Mavericks 2017: Kiki and Kitty 2018: Resting Pitch Face

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu