Susan Lyons (gebore 1957) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Roly Poly Man (1994), Napoleon (1995), en Crackers (1998).

Filmografie Rolprente 1983: The Winds of Jarrah 1994: The Roly Poly Man 1994: Ebbtide 1995: Napoleon 1998: Crackers 2007: Corroboree

Televisiereekse 1988: Stringer 1991: Eggshells 1996: Mercury 1999: Dog's Head Bay

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1958