Danielle Macdonald (gebore 19 Mei 1991) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The East (2013), Every Secret Thing (2014), Patti Cake$ (2017), en Dumplin' (2018).
Filmografie Rolprente 2013: The East 2014: Every Secret Thing 2017: Patti Cake$ 2018: Dumplin''' 2018: Skin White Girl Problems Televisiereekse 2014: Toolies 2019: Unbelievable Televisierolprente 2014: The Valley''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu