Tammy MacIntosh (gebore 18 Februarie 1970) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sleeping Beauty (2011) en in die televisiereekse Police Rescue (1989) en Sea Patrol (2007).
Filmografie Rolprente 1996: River Street 1996: Whipping Boy 2011: Sleeping Beauty 2011: A Heartbeat Away
Televisiereekse 1986: C'mon Kids 1989: Police Rescue 1992: Bingles 1998: All Saints 2007: Sea Patrol 2012: Miss Fisher's Murder Mysteries 2018: Real Gold
Televisierolprente 1996: McLeod's Daughters
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu