Anne Lucas (gebore 1951) is 'n Australiese skryfster en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Cop Shop (1977), Prisoner (1979), Embassy (1990), en All Saints (1998).

Filmografie Rolprente 1982: Around the Bend

Televisiereekse 1977: Cop Shop 1979: Prisoner 1990: Embassy 1998: All Saints

Televisierolprente 1983: Skin Deep 1999: Close Contact

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1946