Celia Ireland (gebore 16 Mei 1966) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Australian Rules (2002), Rogue (2007), en Cactus (2008), en in die televisiereeks Wentworth (2013).
Filmografie Rolprente 2002: Australian Rules 2007: Rogue 2008: Cactus
Televisiereekse 1993: The Comedy Sale 1998: Petals 2005: Supernova 2008: Monster House 2013: Wentworth
Video's 2003: Australian Rules: Outtakes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu