Stephanie Jacobsen (gebore 22 Junie 1980) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Alex Cross (2012).

Filmografie Rolprente 2012: Alex Cross 2018: Occupation 2019: Occupation Rainfall

Televisiereekse 2008: Terminator: The Sarah Connor Chronicles 2009: Melrose Place

Televisierolprente 2010: Quantum Apocalypse 2011: Three Inches 2013: Boomerang

Video's 2009: Designing Destruction 2009: Motivations 2009: War Stories

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu