Mallory Jansen (gebore 18 Junie 1989) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Agents of S.H.I.E.L.D. (2013), Young & Hungry (2014), en Galavant (2015).
Filmografie Televisiereekse 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2014: Young & Hungry 2015: Galavant
Televisierolprente 2014: Galavant: The Making of a Comedy Extravaganza 2014: The Galavant Showcase
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense